021 422 3452 info@opdiespel.tv

Geen inskrywings kan meer ingedien word vir die 2018-seisoen nie.

Opnames vanaf 26 September - 4 Oktober 2017 Get Started

Deelnemers

Potensiële deelnemers wat die beste gevaar het in die aanlyn toets, sal binnekort gekontak word om 'n telefoniese toets af te lê. As jy nie van ons hoor nie, beteken dit dat jy helaas nie vir hierdie seisoen gekies is nie. Probeer asseblief volgende keer weer!